Ek het erge skoliose in my nek en rug en het Sondag nadat ek en my seun ‘n paar meubels in my huis rondgeskuif het, erge nek en hoofpyn ondervind.
Ek het Peppermint Olie op my warm beanbag gedrup en dit op my nek gesit.
Daarna het ek ‘n kapsule vol Pain Blend (Ingestible) geneem.
Gewoonlik sal ek 2 x neurofin plus drink maar dit was nie eens nodig nie.
Verder is ek ‘n slegte slaper en het begin om elke aand Cell Rejuvenation aan te smeer.
Ek slaap te lekker.
Baie dankie Abba Vader dat U vir Lechi opgerig het om ons te help met ons pyne en skete in n tyd soos hierdie.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.