Die afgelope paar jaar sukkel ek met sciatica nerve wat konstant ongemak en pyn veroorsaak. Na vele medisyne en masering en strek tegnieke het ek die laaste 2 maande MSM van die Hadassah herbal reeks gebruik. Het vir die afgelope 6 weke reeds meer geen pyn of ongemak nie.