Hi Lechi
Die Ruth Perfume ruik heerlik … voel asof die olie ‘n geestelike impak op my het, was altyd soggens baie angstig op kantoor, maar is deesdae kalmer. Wou dit net deel.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.