Ek het die potty treaning gebruik vir my 6 jarige. Ek het baie lank gesukkel om haar van die doek af te kry. Sy was histeries en ‘n groot vrees gehad. Met gebed en die olie het ek haar binne ‘n dag van die doek af gekry. Sy het die volgende dag haar potty self weg gegooi. So 2 weke gelede het ek haar ook van haar nag-doek af.
Ek gebruik nou weer die olie, sy is 100%, geen vrees, slaap heerlik, nog geen glipsies gehad nie. Alle eer aan Abba Vader.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.