Ek het baie goeie nuus. Die volgende produkte gebruik vir ‘n tydperk van 6 maande:
Reproductive System Cleanser
Endometriosis
Pain Blend 100ml
Empty Veggie Capsules 90’s 150’s
Ek het ongelooflik baie cysts op my eierstokke gehad, het nou 3 weke gelede ‘n sonar laat doen en alles is skoon en genees.