Ek sukkel gereeld met spasma in my nek spiere wat seer is.
Die Peppermint roll-on werk baie lekker, binne 5 minute is die pyn weg.