Natural Antibiotics
Winter 2023 was my 3 kinders baie siek gewees met ‘n lelike hoes, seer keel en loop neus. Ek het hulle begin Natural Antibiotics, Flu & Throat spray en stoom met Covid Steam. Dit was omtrent ‘n week later en hulle het stukke beter gevoel. In ons huis staan dit sommer bekend as Naturals en hulle sal vra vir dit wanneer hulle nie lekker voel nie.
My man het begin verkoue/griep sleg voel. Hy het Natural Antibiotics onder sy voete gesmeer. Hy het oomblikke daarna begin voel hoe sy liggaam reageer daarop. Hy het die volgende dag alreeds beter gevoel.
Migraine roller
Dit is ‘n moet vir elke huis. Dit werk soos ‘n 💣.
Hormone balance
Ek gebruik die Hormone balance vandat ek begin agterkom het ek het perimenapause simptome. Die gloede is verseker beter en van die ander simptome ook. Dis ‘n wenner.
Martelize
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.