Lechi en Alette,
So ek wil my getuienis met jul deel oor my ma van 85 wat in Julie 2025 geval het, sy het haar pelvis gekraak en is
Durbanville Medi-Clinic toe. Daar het sy longontsteking opgetel en die hospitaalkiem met hulle kateter.
Goed, so hulle pomp haar toe vol bloedverdunners, wat haar aan die bloei gehad dat sy 3 eenhede bloed moes kry.
Haar suurstof en bloeddruk het geval bitter laag en hulle het allerhande covid swaps en gemors op haar getoets.
Nou boodskap het ek aan Lechi gestuur en haar gevra wat om te gebruik vir my ma, want sy het ook maklik gestik aan
Kos. Met die bloedklontjies in haar long, het ek die Chestblend en die Covid Steam, Immune Diffusing Oil en natuurlik
Antibiotika gebruik. Die dokters het ma teruggestuur huis toe en gedink / aanvaar sy gaan nie meer lank met ons wees nie,
Die internis het al haar medikasie gestop. Sy was meer as ‘n maand in die hospitaal.
Kortliks, my ma het al die jare ontsettend aaneen gesukkel met blaasinfeksie en agv die hospitaalkiem WAT SY IN DIE
PRIVAATHOSPITAAL – DURBANVILLE MEDI-CLINIC OPGEDOEN HET, het haar uriene baie sterk geruik.
Die natuurlike antibiotika wat ek vir haar gegee het, het daai reuk heeltemal laat verdwyn, sy kry nie meer diaree nie,
Haar longe is SKOON….!!!!
Ek het die Spinal Therapy tans, die Stress, Trauma en Rescue diffusing olies wat sy diffuse en die natuurlike antibiotika,
Die frankinsense en myrrh blend en die haar en vel en naels herbal capsules, Haar hare het ontsettend uitgeval met al die
Medikasie wat hulle haar toegedien het in die hospitaal, sy was bitter swak en kon nie loop nie.
Vandag loop sy sterk met haar loopraam, sy trek self aan, gaan self badkamer toe.
Die GP wat haar goed ken en sy kollegas was stomgeslaan toe ek vir hulle se my ma loop weer. Onthou, sy was af van
‘n oop mediese medikasie met ontslag op 14 Augustus, Vandag is my ma 85 (3 November 85 geword) en sy is steeds sterk,
Haar gemoed is goed en sy is wel nou ‘n oord om beter na haar om te sien, maar ek het self agv Alette se video en die betrokkenheid
By die Exodus Experience, besluit dat ek Lechi gaan kontak om haar terugvoer te kry, want ek glo al vir jare dat natuurlike medikasie
Lisel
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.