Hi Lechi, goeie nuus! Ek het die suiwer Myrrh en Frankincense olie gebruik. Net toe albei klaar is het die moesie jeukerig begin raak. Daarna begin kraak en stukkie vir stukkie soos ‘n rofie afgeval. Dit was ‘n breĆ« platterige soort.
Dankbaar vir die Here,en dat jy gehoorsaam is aan jou roeping.Stuur vir jou ‘n foto, ek het dit omgedraai en die onderkant afgeneem.
Images:
Videos:
Contact Person:
Contact Details:
Protocal to follow:
Products Used:
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.
You can`t add more product in compare
December Deals Are Here!
Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special