Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Menopause

Testimony:

Ek het ná 3 jaar op menopause behandeling ń ultimate laagtepunt bereik.

Angs en depressie het my gedurig oorval, my konsentrasievlakke het verlaag, my brein het dof gevoel, my liggaam moeg, swak en bewerig. Dit het gevoel of ń ander vrou in my liggaam woon.

Ek’t saam met vriendinne na Lechi gaan luister en sy’t mooi voorgeskryf wat om te gebruik en hoe.

Na net ń week se cell rejuvenation aansmeer, het my liggaam teruggekeer na normaal. Ek’t met Angs/Depressie druppels in difuser geslaap en na minder as ń maand was gedurige laagtepunte van angs, depressie en spanning iets van die verlede. Deesdae as ek weet dit gaan ń moeilike week wees, of as ek voel dinge raak te veel, begin ek weer Angs/Depressie druppels difuse snags en kan onmiddelik ń verskil voel.

Ek’t AL my behandeling van plakkers gestaak en het dadelik die Hormone Balance in ñ kapsule begin sluk daagliks. My “wanbalanse” van “ñ vreemde vrou in my lyf” wat my gedurig nie laat “lekker” voel het nie, het beslis na ń maand verdwyn. Dis steeds weg na 10 maande.

Ek’t wel na ń maand se gebruik weer gevoel hoe die warm gloede my weer bekruip. Op Lechi se aanbeveling het ek net 2 druppels Clary Sage in my kapsule begin byvoeg daagliks. Na nog ń maand was die warm gloede ook iets van die verlede tot vandag toe.

Ek is die Here ewig dankbaar vir Lechi wat die gebruik van suiwer essensiële olies in ons liggame binne ABBA Vader se skepping en werking in ons liggame vir my kom oopbreek het.

Moenie vrees om medikasie te los nie. Vader beweeg op geloof. Hy’t nou deur Lechi die antwoorde gebring. Glo dit en laat dit toe in jou liggaam. As Vader dit vir my kon doen…. Kan en wil Hy verseker vir jou ook.

Alle lof en eer aan ons Koning en verlosser.

Ń deel van Sy Bruid

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!