Ek het erge menopause gloede gekry – veral in die nag. Vandat ek Hormone Balance en Evening Primrose gebruik is dit iets van die verlede. Ek sukkel ook glad nie meer met seer/bloeiende tandvleis en sensitiwiteit vandag ek Oil Pulling Mouth healer elke 2 weke doen nie
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.