Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Liver Cancer _ Thyroid

Testimony:

4de graad lewer kanker

Goeie more!!!! Vinnige testimony – gebruik olies redelik intensief die afgelope 2 weke – moes eers my ritme met chemo vind, en dit gaan goed – tel jou olie program by dit. My kanker telling 3 Mei (2 weke terug was 146; gister is die kanker telling reeds net 56 !!!!!!!!
Wat a awesome Abba Vader!!! Dankie vir die olies. Indien jy die verslae vergelyk wat ek vir jou aangestuur het, sal jy die verskil sien ! My lewer is nie meer vergroot nie, maar is nou normaal!

Ek het byna 26kg verloor, met gebruik en hulp van die olies. Dit het ook die  dieetkundige se werk baie makliker gemaak. Ek het steeds nog 20kg om te verloor, maar om gesond te wees is nou belangriker as om gewig te verloor. Die olie het my skildklier byna genees; het niks anders daarvoor gebruik nie. My skildklier is op ‘n beter plek! Dit gaan nog tyd neem, maar daarvoor gee ek nie om nie. Ek smeer net olie, niks anders nie! Dit het verander van ‘chronic thyrioditis’ na ‘active thyroiditis’ – 13 jaar gelede reeds gediagnoseer met skildklier probleme.

 

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!