Liefste Lechi
Dis met groot dankbaarheid wat ek met jou deel hoe my lewe getransformeer het.
Ek het nou vir 2 maande slegs met Haddasah Teeth Whitening tandepasta geborsel, die myrh mouthwash gebruik.
Daar het ook ‘n groot verskil ingetree nadat ek die Neurodivergent saam met Trauma blend, DNA protector, Spinal Therapy, en Herbal depression pille begin drink het.
Ek bad ook elke dag in die Ancient Paths olie.
Ek gebruik nou net Haddasah se Spice range en dit is die mees wonderlikste spices.
Dit is sowaar suiwer..mens kom dadelik die verskil agter. Dit is so gekonsentreerd, mens het so min nodig.
Ek gebruik ook die magnesium druppels, Herbal calcium en magnesium kapsules.
Dit is defnitief ‘n journey wat diep begin “skoonmaak” en
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.