Ek was gediagnoseer met kolonkanker stage 4 verlede jaar geopereer en dit is ten volle verwyder. Het begin met chemo maar het baie sleg daarvan afgekom dat ek nie kon loop nie my niggie het my van Hadassah Healing Oils vertel. Ek het haar gekontak en die DNA protector blend , cancer en tumor blend , frankincense en myrrh blend , anti cancer herbal kapsule geky en gebruik dit al van Feb af dit is net wonderlik bloedwerke wys alles is skoon tot duster. Alle eer aan die Here wat my die pad gewys het na Hadassah en haar olies en gebede baie dankie vir jou Jesusliefde
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.