Wil graag vir jou trugvoer gee oor ons gebruik van die olies (ons gebruik dit nou al 3 weke): My ma se nier druppeltjies werk soos ‘n bom, sy smeer dit sommer aan beide niere, al is net die een problematies, en ervaar werklik pyn verligting – sy loop glads beter en is nie meer so seer en styf nie.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.