my pa is in 2024 gediagnoseer met keel kanker asook 2 kolletjies op sy longe. die tumor in sy keel was 4cm groot. dit was vas aan sy stembande en dus wou hulle nie sny nie. hy moes chemo asook bestraling kry wat hom regtig afgetakel het, die bestraling meer as die chemo. Na hy sy kursus voltooi het was n CT scan gedoen wat gewys het die tumor het so gekrimp dat dit baie klein was. hy moes sy liggaam rus gee en het elke 4 mnd weer bloedtoetse en scans gehad. na die vlg 4 mnd was die tumor dieselfde grootte wat goed was so ons moes weer gaan na 4 mnd. hierdie keer het die tumor weer begin groei en moes my pa weer chemo begin maar n sterker een. hulle het 3 sessies geskeduleer einde laas jaar 2024 wat hy gedoen het en dan moes ons wag vir begin van die jaar vir scan. toe hy einde nov 2025 sy laaste chemo voltooi, voel ek die Here sĂȘ vir my ek moet die haddassah olies – cancer & tumor support vir my pa kry asook die cell rejuvenation. ek het dit gekry en dit einde Nov laas jaar vir hom begin gee elke oggend. Die Here het vir my gewys om Joseph Prince se Holy Communion prayer elke oggend vir my pa te bid terwyl hy die olie tablet drink wat ek gedoen het. elke aand het my ma dan ook die cell rejuvenation vir my pa aan sy ruggraat gesmeer. Januarie maand hierdie jaar 2026 was my pa vir sy CT scan wat gewys het die kanker na die 3 chemo sessies is nog net so groot soos dit was. onkoloog het aanbeveel nog 3 chemo sessies wat hy toe wel gedoen het. hierdie week dinsdag die 17de Maart 2026 het hy sy CT scan gehad en Woensdag die 18de maart het ons die onkoloog gaan sien. Sy het ons meegedeel dat my pa kankervry is, dat sy nog nie so iets gesien het nie want dit lyk of my pa nog nooit kanker gehad het nie. Sy bloedtoetse en alles lyk goed en die 2 kolletjies op sy longe is nie eens meer daar nie, dis werklik n wonderwerk was haar woorde. Ons glo vas hadassa olies asook gebed saam met die chemo het my pa genees. die onkoloog was nie hoopvol in die begin nie maar die Here het ander planne gehad. Ons gaan aanhou met die cancer & tumor support asook die cell rejuvenation. Hy het eers nodig om Julie hierdie jaar terug te gaan vir n scan. Baie dankie Leci en Hadassa olies.
baie liefde, Roeleen