Ek het ‘n knop op my linker gewrig gekry wat vreeslik seer en geswel was, baie inflammasie met steekpyne tot in my gewrig.
Ek het Lechi gekontak en sy het voorgestel dat ek Hadassah Healing Oils se Cell Rejuvanation Olie aansmeer 2 keer per dag. Na 3 dae was die inflammasie, pyn en swelling weg!
Ek noem dit Hadassah “Miracle Oils”!
Nogmaals dankie Lechi, ook vir jou onbaatsugtige liefde waarmee jy jou kliënte hanteer!