Goeie môre Lechi.
Ek het geweldige inflamasie in my beenspuere ondervind. Ek kon soms met moeite trap op my been. Ek het Frankensens &Myrrh begin meer gereeld drink asook, omdat ek osteoporose ook het het ek Bone Restore saam met Calci-fix vit K2 begin gebruik. Ek is so so dankbaar na gereelde gebruik, kan ek vandag sê, ek stap sonder pyn, ek dank my Hemelse Meester vir Hadassa Healing Oils. Mag die Here jou meer en meer en meer gebruik Lechi, om Sy Healing Oils te vervaardig. Mag God se seën rus op jou en Hadassa Healing Oils.
Mariaan van Zyl.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.