Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Hot Flushes Warm Gloede

Testimony:

VRY VAN WARM GLOEDE!
Ek het onlangs erge warm gloede begin kry….sowat 8 tot 12 keer in 24 uur.
Dit was so erg met tye dat my hare so nat van die sweet was dat my man gewonder het of ek gestort het.
Ek het aanvanklik gewonder of dit nie ‘n newe effek van medikasie is wat ek onlangs begin gebruik het nie en het dit daarom verdra.
Ek het geweet van Hadassah Essensiele olie omdat dit my dogter Lechi se reeks is en het geweet van die  ‘Hormone Balance‘.  Dit help vir meeste hormonale probleme by die wat dit gebruik.
Ek besef die waarde van essensieele olies maar het sommer aangeneem dat daar nie n ‘cure’ vir menopouse en warm gloede is nie.
Aan die ander kant wil ek nie chemiese hormoon plakkers en pille drink nie….daar is soveel newe effekte. So ek was moedeloos en…. natgesweet, warm en geirriteerd.
Getuienisse het bly instroom dat die e.olie wel werk….Ek het gehoor dat met die gebruik daarvan ‘n ander dame se warm gloede verdwyn het.
‘n Ander se maandstonde probleme is iets vd verlede.
Tog het ek sommer aangeneem dit sal nie vir my help nie en was ook nie lus vir nog rate en doepas nie.
As ek dit maar net vroeer begin gebruik het.
‘n Vriendin het kom kuier en my oortuig om die hormoon essensiele olie mengsel in n lee kapsule te gooi en 1 x p dag te drink. Sy self gebruik dit en dit werk vir haar.
Ek het die kapsule ongeveer 15:00 gesluk en di warmgloede het onmiddeliik gestop. Ek smeer ook die olie onder my ken waar my theroidklier is, ook oor my naeltjie area en lae rugdeel.
Ek het onlangs n hartaanval gehad en gebruik die essensiele olie veilig saam met al die pille voorgeskryf. Geen newe effekte!
Dankbaar dat Vader God essensiele olies in plante geskep het wat ons nog bekostigbaar kan bekom en kan gebruik vir genesing.
Hy bevestig dit nogal in Openbaring 22.2. ‘Let plants be for the healing of nations!’ ‘n Versie in Spreuke bevestig ‘there are oil in the house of the wise.’ So dankbaar daarvoor! Ek voel soveel beter!
As jy ook moedeloos is en hierdie hoë kwaliteit geformuleerde essensiele olie mengsel wil probeer…kontak vir Lechi by  Hadassah Oils 073 878 2014.  Sy is ‘n finale jaar aptekerstudent en sal jou mooi kan raad kan gee met jou simptome.
Groete
Christa v Rooyen

Images:

Videos:

Contact Person:

Christa van Rooyen

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

Empty Veggie Capsules 150’s
R120.00 Incl. VAT
Empty Veggie Capsules 90’s
R80.00 Incl. VAT
Hormone Balance Oil 30ml Blend
R400.00 Incl. VAT
The Courier Guy