‘n Pofadder het my perd gepik, ek het vir haar Antibiotika ingespuit, asook Hadassah se Myrrh Oil aangesmeer op die byt plek. Die wond is besig om baie mooi te herstel.
Sien foto’s aangeheg, so jammer dat ek nie foto’s geneem het van die begin af nie.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.