Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Hebrew Letters

Testimony:

Ek het vooraf gedink die olie wat ek gaan kies is Hey omdat ek my besigheidsnaam so gekies het dat daar 3 H’s betrokke is. Toe ek na die beskrywing gekyk het, het ek besef my gunsteling nr is 5 en die rede om weer die besigheid oop te maak was om hierdie keer meer ‘n geestelike aanslag te hê deur die masserings.

Die Olie reuke wat my toe aantrek was Aleph, Yod en Shin-gadol.

Aleph verteenwoordig ‘n nuwe begin (van salon) saam met die Krag van God (om deur my te werk) om ‘n eenheid te vorm tussen Hom en die mens. Aleph herinner ons om God te soek en Hom te ken as ons Krag, Waarheid en Lig (My naam beteken ook helder ster).

Yod verteenwoordig die aktiewe volhoubaarheid van God se hand. 2 Keer was daar oor my geproffeteer dat ek “healing hands” het, juis waar die naam van die salon kom – Hesed Healing Hands. Die Here se Krag kom manifisteer in die kleinste manier en Sy kreatiewe outoriteit is aktief in elke deel van my lewe.

Shin-gadol verteenwoordig Sy goddelike ingryping wat help in moeilike omstandighede deur ons geestelik te reinig wanneer God se vurige heiligheid al die sonde wegbrand en ons nader trek aan Sy hart! Hierdeur dien dit as simbool van God se beskerming in my lewe. Mag dit ook dan help dat my kliënte die Here se vurige Krag van genesing kan ervaar.

Van Estelle, skoonheidskundige, Stellenberg.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!