Hi Lechi
Ek gebruik nou DNA Protector vir ‘n maand en ‘n half en my sooibrand is heeltemal weg. Voordat ek die DNA Protector begin gebruik het, het ek daagliks sooibrand gekry waarvoor ek ‘n pil moes drink.
Ek gebruik ook die Joint Support vir ‘n maand vir my knieg wat al reeds beter is. Ek kan trappe klim sonder om op my knige te konsentreer. Ek sukkel ook met lae rug probleme, en na so 5 dae se gebruik van die Joint Support het ek agter gekom dat ek vir langer tye dinge kan doen sonder dat my rug gevoelig raak. Ek kan getuig dat my lae rug al so 80% beter is. Alles te danke aan Vader wat jou op my pad gestuur het. Dankie Vader vir die wonderlike olies wat Lechi vir ons beskikbaar stel deur U leiding.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting