Ek het die hearing blend begin gebruik op 4 November 2021, elke aand na badtyd het ek agter my oor op die been gesmeer. Ek het ‘n gehoor toets gedoen op 25 Okt’21 voor ek met die hearing blend begin het en my lesing was 49. Ek gebruik die blend nou ‘n maand lank elke dag. Op 27 Nov ‘21 het ek weer ‘n toets gedoen en ek kon nie glo wat ek sien nie. My lesing is op na 81, ek is dankbaar, opgewonde en deel dit graag met almal wat wil hoor. Baie dankie Lechi vir ‘n wonderlike produk wat resultate lewer. Wow! Laai gerus die app af op die app store: HearZA en doen die toets.
Marianne Grobler
Images:
Videos:
Contact Person:
Marianne Grobler
Contact Details:
Protocal to follow:
Products Used:
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.
You can`t add more product in compare
December Deals Are Here!
Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special