Morê Lechi
Ek wil net getuig van my ervaring met die olies.
My balans was vir jare onstabiel…..soms erger en soms beter…… ek het ook gedurig n gesuis in my ore gehad. Ek het 2 weke terug die Tinnitus/Hearing Blend begin gebruik…my balans is reg en die gesuis is weg. Ek is so dankbaar ek glo die olies werk regtig.
Baie dankie.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.