Restoring of the DNA of the Bride

Hashimoto’s Thyroiditis

/
Hashimoto’s Thyroiditis

Condition:

Hashimoto's Thyroiditis

Testimony:

Beste Lechi

Ek is in 2019 gediagnoseer met Hashimoto’s Thyroiditis, en moes dadelik begin met medikasie. Die medikasie het nie vir my gewerk nie, en ek was gestrand. Ek het deur ‘n vriendin gehoor van Hadassah Healing Oils, en het jou dadelik gekontak.

Sedert 2020 gebruik ek die Thyroid Blend, en kan werklik die verskil voel. Ek het onlangs bloedtoetse gedoen, en waar my telling ‘n jaar terug 224.64 was, is dit nou 185.9. Ek is opgewonde en baie dankbaar vir Vader God se genade, en vir die genesingspad wat ek kan stap met behulp van medisinale olies. Die regte pad, is nie altyd die vinnigste pad nie, maar dit is verseker die beste pad om te stap.

Baie dankie vir jou leiding, die puik produkte en vir die geleentheid wat ek het om hierdie getuienis te kan deel. Mag jou bediening geseënd bly.

 

 

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy