Ek wil baie graag terugvoering gee: elke jaar as ek ginekeloog toe gaan, moet ek klomp bloed toetse doen. Verlede jaar was my cholesterol bietjie hoër as gewoonlik, asook my suiker telling, asook bloed in my stoelgang.
Hierdie jaar, nadat ek die DNA Protector en Gut Cleanse daagliks gebruik het, is al my toetse perfek.
Dit kan net die olies wees, aangesien ek niks anders nie.
Baie dankie!
Copyright © Hadassah Healing Oils 2022, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting