Testimony: Rika Lötter van Mc Dougall Baai 73j oud
Ek bedryf Port Indigo gastehuis.
Ek gebruik Hadassah Healing oils al vi geruime tyd, ongeveer 3j reeds. . As ek ń skeet het ondersoek ek myself vir enige roots saam met Ruach HaKodesh. Ek geniet dit om vir ons verspreider Benita Jonker raad leiding te vra. Sy het altyd di regte olie aanbeveling en regte insig. Ek gebruik die Immune blend oil graag – dit is fabulous!!. Coconut MTC oil.
Castor oil.
Vitiligo oil.
High Blood Pressure oil
DNA Protector blend
Vit E oil. Fantastic Results. Body wash.
en nog meer van die Hadassah Healing Oils reeks. Ek gebruik dit saam met enige pharmakeia maar verkies die olies en het my liggaam nie meer pharmakeia nodig nie.
DANKiE Lechi en Benita
Rika,
Cell: +27 83 458 7069