Eye infection
Sedert die Covid gogga die ronte gedoen het, het ek kort-kort ‘n oog infeksie … dit was uiters pynlik en onaansienlik. Eerste keer was ek na my GP, het oogsalf, pynmedikasie en antibiotika gekry. Dit het min of meer reggekom, maar toe begin dit weer … was na ‘n oog spesialis verwys … spesialis het die lid op plekke oop geprik en die “vuilgoed ” uitgedruk…. (was uiters seer) oogsalf, druppels, pyn medikasie en antibiotika gegee … ek moes ten minste elke uur my oë was met baba shampoo en oorstokkies, saam met dit moes ek hitte op my oë sit … dit het 3 maande geneem om ‘gesond ‘ te word … maar weer na so 3 tot 4 maande het die hele storie van vóór af begin.
Dié keer het ABBA VADER my gelei, en ek het vir Lechi van Hadassah Healing Oils gekontak. Dit was die 10de Oktober, 6nm. Sy het voorgestel dat ek die Eye Sight Restore Roll-on moet gebruik. Ek het onmiddelik daarmee begin. Ek het 1 keer deur deur die nag aangesit, daardie oggend vroeg, het ek reeds geen pyn gehad nie. Twee dae later het my oë self dreineer (pynloos). Teen die 4de dag was my oë gesond.
Alle lof, prys en dank aan ABBA VADER vir Sy ‘healing’ en vir Lechi vir haar toegewydheid en harde werk.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.