Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Epilepsy

Testimony:

Net so bietjie terugvoer oor Sion se epilepsie toestand:

Vandat hy begin September die Epilepsy Protocol begin toepas het, weet ons net van een nag so 2 weke terug wat hy weer ‘n anval gehad het, maar dit was baie lig in vergelyking met die voriges wat hy al gehad het, hy self kan die aanval onthou en sê dit het soos ‘n rukwind gevoel wat sy kop heen en weer skud. (Dit is nou al 4 maande sonder enige Keppra of ander epilepsie medikasies.)

Ten opsigte van die ‘golfies’. Vandat hy met die protocol begin het, het ons gevra dat hy moet neerskryf of ten minste sê elke keer as hy dit voel. Toe hy begin het was dit so gemiddeld 50 keer per dag, toe ons mekaar in Buitepos gesien het, het dit al halveer na so 25 keer per dag en vir die laaste week nie een keer meer as 10 keer ‘n dag nie. Ons kon wel agterkom sekere goed soos in ‘n bewegende voertuig, terwyl hy TV kyk of as hy opgewonde raak vermeerder dit.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!