Restoring of the DNA of the Bride

Epilepsy 5 month old

Condition:

Epilepsy 5 month old

Testimony:

My seuntjie van 5 maande, hou met tye op asemhaal. Gewoonlik vir sowat 20 sekondes haal dan glad nie asem nie. Hy word  heeltemal blou, en as hy bykom, vanself, of met CPR, is hy totaal uitgeput. Dokters wou hom al opereer maar ons het ervaar dit is nie wat Vader wil he ons moet doen nie. Ons is na ‘n Pretoria dokter vir ‘n tweede opinie, maar hy kon ook nie vir ons bevestig  wat fout is of waarom dit gebeur nie, daar word nog navorsing gedoen oor die toestand. Vader het ons nood aangehoor en iemand het ons gebless met Hadassah genesingsolie.

Ons het die Epilepsy Blend deur die nag diffuse. Gebruik ook die Cell Restore Kids wat ons oor sy rugstring smeer nadat hy gebad het. Gebruik die olie reeds die afgelope 4 weke, ons is dankbaar om te getuig, dat hy nog nie weer ‘n apnee aanval gehad het nie.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

CELL RESTORE KIDZ BLEND (30ML)
R350.00 Incl. VAT
Sale!
EPILEPSY BLEND DIFFUSER BLENDS 10ML
Original price was: R450.00.Current price is: R382.50. Incl. VAT

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!