Restoring of the DNA of the Bride

DNA, NEUS BLOEDING, COVID STEAM…

Condition:

DNA, NEUS BLOEDING, COVID STEAM...

Testimony:

DNA, NEUS BLOEDING, COVID STEAM…

 

Ek het besef dat ons DNA 🧬 versteur word deur trauma en net hierdie waarheid om daar te begin met genesing was bevrydend vir my. Die olies werk tot in die binneste vlak om DNA te heel. Suiwer sonder enige byvoegsels soos op winkel rakke … wat begin met heling waar die kern van die probleem is. My kleinseun se neus het so baie gebloei vir “geen” rede. Die seder olie net aan kante vd neus met n enkel druppel gesmeer en dadelik gestop. Wat n verligting!
Die olie vir aambeie het na n 3 maande se gebruik weggegaan en was nie meer seer of n probleem nie. Ek sukkel nie meer nie. Het al vergeet daarvan.
Die covid “steam” het wondere verrig vir ons hele gesin.
Hantie

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!