Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

DIABETIS

Testimony:

DIABETIS 

Liefste Lechi

Vandag wil ek graag met jou deel hoe wonderlik Yeshua en Haddasah produkte weereens genesing in ons familie gebring het.

My man het vir paar weke baie moeg gevoel. Ons het gedink dis maar omdat hy so hard werk.
Sy oë het vinnig swak geword en hy skielik gewig begin verloor. Hy het vreeslik baie ge urineer.
Ons het besluit om sy suiker te toets en die lesing was 22.
Ek het dadelik Haddasah se cinnamon, DNA en Frankincense en Mirre blend vir hom gegee.
Donderdag het ons die res van Haddasah se protocol vir diabetes begin.
Vrydag was sy lesing 11.
Vandag, Saterdagoggend is dit af na 8.3!
Ek is so dankbaar!!

Dankie dat jy altyd ‘n tydjie sal maak om ‘n boodskap te lees of raad te gee.
Dis al paar jaar vandat ek by jou eerste seminaar was.
Jy is ‘n pragtige mens en ‘n dogter van die Enigste Koning.
Jou passie vir mense is onbeskryflik!

Baie liefde
Maset
👑🙌🏻🙏🏻❤

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!