Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Cholesterol

Testimony:

Liefste Lechi….my storie oor cholestrol…..
3 maande gelede het ek opgehou om my cholesterol pille te drink. Ek wou nie meer siek voel en pyne en krampe in my bene beleef nie.
Ek het toe vir my n mengsel van suurloen … knoffel … gemmer en kaneel gekook, dit versap en rou heuning by gevoeg.
Dit soos tee begin drink …
‘n Paar dae daarna ontvang ons, ons eerste bestelling, en ek het begin om die cholesterol support te drink…
Die volgende week het ek gegaan vir my jaarlikse bloedtoetse.
Dr kontak my na 3 dae ….. cholesterol is 7.3
My dogter bestel die cholesterol olie …. en daar gaan ons ….
Nou moet ek weer cholesterol laat toets want die Dr het gese ek moet nou 2 cholesterol pille per dag neem wat ek nie gedoen het nie.
Verlede week, na ‘n maand weer cholesterol laat toets …. in my hart geweet  hierdie keer gaan dit af wees.

Dinsdag 4 Mei, kry ek die uitslag …. cholesterol af van 7.3 na 6 … in alle areas met 1.3 af … ek juig.
Ek bel Lechi met die goeie nuus en ons is saam so opgewonde.
Met reg eet … my olie en aanvulligs en God se Goedheid is daar genesing.
Geen meer chemiese pille in my liggaam vir cholesterol weer.
Die volgende is suiker waarvan ek reeds die olie gebruik asook Diatome. Suiker is nou konstant, 5.
En dan met Lechi se leiding wil ek ook van my bloeddruk pille af te gaan.
Ek juig oor hoe gesond ek voel … ek is 73, en my lewe begin nou …
Seenwense
Rose Smeiman 🌹

Images:

Videos:

Contact Person:

Rose Smeiman

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy