My naam is Paula Potgieter. Ek woon op a wildreservaat, Wildehondekloof, 40km buite Oudtshoorn.
Ek het baie lang covid gehad, nie erge lyfseer of koors, maar baie borskas pyne / krampe gekry en die moegheid (fatigue) was erg.
Ek het verskeie Ekg’s gehad, maar die dr kon niks verkeerd sien ! (alhoewel die pyne aan gehou het)
Ek het by my dogter, Marlise, gehoor van Hadassah Healing olies.
Ek het van die Chest Blend gekoop by die Mosselbaai aanbieding, dit aangewend op bors area – die eerste keer toe ek dit gebruik het was pyne sommer baie erg, so asof alle kwaad toe uitgetrek raak.
Met tweede aanwending ook nog baie pyne gehad en daarna was alles weg.
Ek nog nooit weer byna pyn gehad nie.
So dankbaar
Dankie Abba Vader en dankie Lechi vir wat jy in koninkryk doen!
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.