hi Lechi, vinnige testimony – gebruik olies redelik intensief die afgelope 2 weke – moes eers my ritme met chemo kry en dit gaan goed – add jou olie program by dit. My kanker telling 3 Mei, 2 weke terug was 146 en gister is die telling 56 !!!!!!!!!!!! Wat ‘n Awesome Abba Vader !!! Dankie vir die olies.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.