Foto’s van brandwond wat binne 7 dae begin genees het.
Ek het self die olie gemeng, want ek kon nie wag vir ‘n koerier of bestelling nie…
Ek het ‘n klein “Myrrh Mouth wash” drupper bottel gebruik en alles eintlik “te sterk” aangemaak:
1) 5ml Frankincense, 2) 5ml Myrrh, 3) 5ml Lavender, 4) 5ml Hyssop, 5) volledige “Frankincense and Myrrh Blend” bottel van jou reeks, 6) ekstra Olyf olie – +-50-100ml? 7) oorskiet Myrrh Mouth wash oil, wat nog in die bottel was – seker so 50ml
Binne 7 dae is die 1e foto en binne 28 dae die 2e foto geneem.
Annalie van Rooyen
Prys Ons Hemelse Pappa, wat die olie geskep het en dรกnkie vir al jou olie wat jy versprei!!! ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
AI can make mistakes and isnโt medical advice. Important information
AI responses may be inaccurate and are not medical advice. Consult a qualified healthcare professional before making health decisions. Your question and relevant selected site content or approved business information may be sent to the configured AI provider and stored in this siteโs question log. Do not enter personal or urgent medical information.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.