Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Bone Restore

Testimony:

*Getuienis:*🪔

‘n Mamma wat Bone Restore vir haar kleinkind gekoop het, vir ‘n been breuk, het een druppel olie aan die 2 jarige seuntjie se bene gesmeer. Reeds ‘n verskil gemaak na 3 aande se aansmeer. Die kind het gekla dat sy beentjies pyn, en wou nie afskakel nie. Toe begin sy smeer. Sy sê hy kla nie meer van pyn nie, en slaap pragtig deur. Hy lig self sy broekspype op, en se ‘eina smeer’ dan wys hy na sy bene. Amazing hoe Vader die kinders begin oprig nê!

 

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

BONE RESTORE BLEND 30ML
R450.00 Incl. VAT
The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!