Restoring of the DNA of the Bride

BELLS PALSY / NERVE RESTORE

Condition:

BELLS PALSY / NERVE RESTORE

Testimony:

BELLS PALSY / NERVE RESTORE

 

Dit was gister 2 maande vandat ek met Bells Palsey gediagnoseer is. Deur groot genade van Bo het ek ‘n dag na ek gediagnoseer is op Haddasah Healing Oils se webtuiste afgekom met die Nerve Restore en kon dit ‘n dag daarna begin gebruik saam met die Spinal Therapy. Hierdie twee olies het my ontsettend baie gehelp in die herstelproses en doen steeds. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat met Bells Palsey gediagnoseer word. Mens se gesig voel so goed met die gebruik daarvan en ek kon deurentyd vordering sien en ek doen uitermate goed. Dankie Lechi vir dit en ook dankie Abba Vader!

Riana Van Wyk
072 211 2663

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!