Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Baby Bum Balm

Testimony:

Hi, Wil net met jou deel. Hierdie baba boudjie salf van Hadassah is amazing. My seuntjie van 20 weke het so 3 weke terug begin met tande, en soos jy weet brand boudjies baie vinnig.

Ek gebruik pokkelokkies (lapdoekies), en ek vee baie selde af met wetwipes, want dit veroorsaak ook boudjie rash. Ek gebruik wipey’s. So basies gebruik ek glad nie enige room vir sy boudjies nie, net die olie waarmee ek oggend, en aand sy hele lyfie mee masseer.

Terwyl sy maag werk, het ek al kamer toe geloop binne minder as 2 minute, het ek die doek afgehaal, en orals waar die poo geraak, het was baie rooi. Ek het dadelik afgevee, en dit was nog rooi gewees. Ek het die salfies orals gesmeer, en sy nuwe doek aangesit, en hy het heel gelukkig aangegaan, of niks fout was nie. Na so 3 ure, toe ek weer sy doek moet ruil, was die rooi heeltemal weg. So gaan dit nou al vir 3 weke, maar ek moet jou se hy poo nou meer gereeld na mekaar. En wanneer sy maag werk, en ek vee af, dan is sy boudjies nie eers meer rooi nie, want die room het dit beskerm.

En ja die poo is baie suur, ek sit dit wel net op as dit nodig is want die fleezy wat binne my doeke kom hou al die nattegeit weg van sy lyfie. So die roompies is beslis die moeite werd. Ek het self nou ‘n ‘backup’ potjie gekry, om seker te maak ek hardloop nooit uit nie. Ek is ook baie dankbaar dat ek met rustigheid hierdie salfies kan gebruik wat geen aaklige petrochemicals in het, wat ooit moontlik eendag ongesiende siektes vir hom kan veroorsaak nie.

 

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

BABY BUM BALM BABY CARE 100 ML
R280.00 Incl. VAT
The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!