Goeiemôre
Ek wil graag my of eerder ons getuienis gee rakende Hadassah Healing Oils.
Ons gebruik dit al vanaf Augustus 2022.
● Endometriosis- ek het vir 15 jaar met dit gesukkel van “gynecologist ” na “gynecologist “. Konstante pyn, massas pynpille om te oorleef. Dr’s se reaksie daar is nie eintlik behandeling vir dit nie. Moet maar met dit saamleef. 2 Laparoscopies. Nogsteeds pyn. Dr’s vir my gesê ek gaan baie sukkel om swanger te raak.
Binne 2mnde van Hadassah Healing oils se Endometriosis GEEN PYN. Geen Endometriosis meer.
● Menopause uitstekend Hadassah Healing oils Hormone Balance en menopause.
● My man gebruik soms slaappille omdat hy sukkel met Insomnia. Die slaapille beïnvloed sy sig. Hy kan voel hoe sy oë verswak as hy slaappil gebruik. Vandat hy Hadassah Healing oils se Eye Restore gebruik kan hy duidelike verskil agterkom. Sy sig verbeter.
● Kinders onderskeidelik 9 en 3 jaar. Oudste het 6 jaar terug 2 keer antibiotika gebruik
( voor ons olies begin gebruik het). Jongste nog nooit op antibiotika nie.
Beide sal kan getuig enige pyn vra hulle Hadassah Healing oils Pain blend en seerkry Hadassah Healing oils Wounds and Scrapes. Werk uitstekend vir enige pyn.
Hadassah Healing oils se Allergy blend wonderlik vir neus wat loop.
●Neus bloei. My suster se seun se neus bloei vinnig, 2 keer Hadassah Healing oils se Cypress olie gebruik sy neus onmiddelik opgehou bloei. Dra olie nou by hom. Het ook my ma se neusbloei onmiddelik gestop. Gebruik Hadassah Healing oils se Cypress ook om wonde wat bloei te stop werk wonderlik.
● Haddassa Healing oils se Trauma olie gaan ek nêrens heen sonder dit nie. My pa is Junie 2025 skielik oorlede. Ek het dit heeltyd gebruik en my ma ook. Sonder die Here se genade en trauma olie sou ek uitmekaar geval het. My ma kan ook getuig hoe dit haar gehelp het.
● Haddassa Healing oils se Joint asook Inflammation olies werk ook fantasies.
HADASSAH HEALING OILS het verseker ons lewens ten goede verbeter en verryk.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.