Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Allergy Blend

Testimony:

Goeie middag Lechi, hier is my getuienis van Allergie. My bo-lip het begin swel, het gelyk soos wanneer ‘n by jou sou steek. Ek het nie geweet wat dit veroorsaak nie, min of meer 2 weke later toe swel my onderlip op. Was by ‘n vriendin, en sy het vir my celestamine gegee, maar dit het glad nie verbeter nie.

Ongeveer 5 dae daarn, staan ek een oggend op, met ‘n knop voor my kop, amper so groot soos ‘n duif se eier. Besluit toe om die Allergy Blend  aan te smeer, dit was nie ‘n uur later nie, toe is die swelling weg. Heilige Gees het my gelei om die olie aan te smeer. Ek gebruik dit nou op enige allergiese plekkies.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

ALLERGY BLEND 30ML
R350.00 Incl. VAT

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!