Lechi
Dis nou amper 7 maande na my Pa gediagnoseer is met AML .. hy gebruik slegs Hadassah Healing Oils. Alle eer aan God Almagtig!!
Acute myeloid leukemia (AML) Protocol
Dr se voice note – draer van goeie nuus:
Nier funksie 100% normaal
Lewer funksie 100% normaal
Verskriklik belangrik : Inflamasie merker ook heeltemal normaal – basis lyn pragtig normaal vir hoe dit nou met hom gaan
Plaatjie telling is 8 en ons aanvaar dit so
Witselle is so bietjie op na 2.4 – normaal is so tussen 4 en 11 – maar dis beter as wat dit was
HB is 8.6 – mikpunt HB is so rondom 8 tot 9 – dis eintlik net ‘n wonderwerk – ek verstaan nie maar dit lyk regitg waar baie goed
Hy het steeds nog nie ‘n verskriklike immuniteit nie, en ‘n defnitiewe bloedingsrisiko, maar die verwagting was nie dat dinge so mooi sou loop na hierdie tyd toe nie – dis absolute goeie nuus
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.