Restoring of the DNA of the Bride

40 DAY EXODUS BODY RESET

Condition:

Testimony:

40 DAY EXODUS BODY RESET

Hallo Lechi.
Ek was deel van die eerste groep Exodus Experience. Ek het die hormoon balansering plan gevolg.( Ek het slegs die detox tee, Living waters blend en mineral infusion gebruik en hou aan om dit te gebruik.)Ek het nie regtig gedink ek wil gewig verloor nie, maar ek het. Ek het begin by 57kg, ek is 1.59 cm lank. 😉 Ek is tans tussen 53 en 54kg en het gestabiliseer daar. My getuienis is my hormone wat regtig uitsorteer het. Ek vermoed ek is in “perimenopause” ( Ek is 42 jaar oud). My siklus is klokslag op 28 dae na die Exodus Experience. My bloedsuiker is stabiel. My hare is dik en het ophou uitval. My vel gloei! Ek gee pilates en is baie aktief, maar my spiermassa is op, ek vermoed die vehoogde proteine het gehelp. 😀 Ek was depresief by tye en Jesus het my kom genees daarvan.( Ek moes deel met dinge wat Hy my gewys het in fie tyd. )Ek was elke middag so moeg dit het gevoel ek moet lê, maar nou is my energievlakke deur die dak. Ek is so dankbaar vir jou Lechi. Dankie! 🙏🏽Ek bid vir jou en Hadassah Healing Oils.
Baie Liefde
Emmeren CalldoXxx 🥰👑❤

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!