Restoring of the DNA of the Bride

40 DAY EXODUS BODY RESET

Condition:

40 DAY EXODUS BODY RESET

Testimony:

40 DAY EXODUS BODY RESET

Hallo Lechi
Ek was op die 40 day reset en het 21 September klaargemaak – ek hou nie van social media nie maar moet nou met jou deel :
Vir jare was ek op hoofpynpille – daaglikse hoofpyne en migraines wat nie oorgaan nie – my 1ste week in 40day wou ek doodgaan van die naarheid en hoofpyn – na my 40 day het ek tot en met vandag nog nooit weer n hoofpyn gekry nie -dit voel of ek my persoonlikheid en lewe terug gekry het -💃💃
ek gebruik nou baie van jou produkte , om n paar te noem: living water ,mineral, frankincense and myrrh blend, oil pulling mouthwash en face products en meer – eks mal oor jou produkte en ek glo God het jou met n spesiale gawe geseën -ek is so bly jy was gehoorsaam aan God toe Hy jou roep – mag jy altyd gehoorsaam wees aan Hom‼
Jennifer Le Roux

 

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!