Restoring of the DNA of the Bride

40 DAY EXODUS BODY RESET

Condition:

Testimony:

40 DAY EXODUS BODY RESET

 

My persoonlike ervaring tydens my 40 dae detoks 😃:

Ek het voorheen baie gesukkel met IBS, maar tydens die detoks het al my simptome opgeklaar.

Ek het gewig verloor en my vel het baie mooi begin lyk.

My energievlakke was op ‘n ander vlak en ek het begin lus raak om dinge aan te pak waarvoor ek nie altyd kans gesien het nie.

My algehele gesindheid en uitkyk op die lewe was baie meer positief.

Selfs na die detoks wil ek nie meer eet en leef soos voorheen nie, aangesien dit ‘n totale kopskuif veroorsaak het en dit voel fantasties!!!

My geestelike ervaring was besonders en ek het meer sensitief geraak vir wanneer die Heilige Gees praat.

Dankie Lechi vir die deel van jou kennis, jou gehoorsaamheid aan die Heilige Gees en ook die fantastiese produkte wat verseker ‘n verskil maak in mens se gesondheid.

Groete

Corné Oosthuizen

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!