Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Testimony:

40 DAY DETOX

Terugvoering, van kind af was ek altyd moeg en met die detox (groep 1) was die moegheid onbeskryflik erg veral die eers paar maande en gedurende my “lady time”.
Ek het laas maand die Chronic fatigue en Energy Boost olie begin gebruik en voel soos ’n ander persoon. Dit is regtig ‘n baie goeie produk en ek kan duidelik die verskil voel.
Ek drink ook daagliks my mineral infusion, living water en detox tee.

Ek het baie stadiger gewig verloor teenoor die ander mense, ek het nie gecheat nie maar dit was steady verloor en het baie spiere opgetel. Ek is op oor die10kg en het elk 9cm oor my boude en heupe verloor.
Baie Dankie dat jy obedient was en dat julle met hierdie begin het.

Die journey was/is so goed vir my siel/gees en vlees, ek het die volgende gedoen en is so dankbaar vir dit:
22 nervous system reset
BSR – was vir 6 sessies by Cynthia
Was vir ‘n Frequency toets
40 days Fast Forward
Het vir die eerste keer ‘n artikel geskryf. (Radiant tydskrif / Marinda Jordaan)

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!