Restoring of the DNA of the Bride

40 DAY BODY RESET

Condition:

40 DAY BODY RESET

Testimony:

40 DAY BODY RESET

 

Liewe Lechi! Ek stuur gou my storie!

In 2021 het ek Covid gekry, die Delta variant! Ek was regtig baie siek! Na al die medisyne en verskriklike trauma was ek net nie weer myself nie… elke dag ‘n ander pyn! My bloeddruk was altyd normaal en skielik het ek hoë bloeddruk, my bloed is dik, ek is doodmoeg en boonop is my cholesterol ten spyte van medikasie ook hoog en ek het geweldige gewrigspyne van die meds! Lang storie kort, toe ek die eerste keer van die 40 dae detoks hoor was ek so bietjie skrikkerig, nie omdat ek nie geglo het dat dit werk nie, maar omdat ek net so bang was dat ek nie by die eetplan sal kan hou nie! MAAR, dit was asof Heilige Gees dit so op my hart druk, doen die 40 dae🙏🏻
Ek het met die 2 de inname begin. Wat ‘n lewens veranderende ervaring! Dis werklik ‘n leefstyl verandering! Ek was verlede week by die internis, my bloeddruk is normaal, my bloede is normaal en my cholesterol is normaal!
Prys die Here🙏🏻Ek het die cholesterol herbal capsules, Cholesterol support olie, Vitamien D en Immune support capsule gebruik! Ek is tans net op dit en dan mineral infusion en living waters in my water. Ek het 12 kg verloor! So baie dankie vir jou en Allette vir wat julle vir so baie van ons beteken🩷 Julle is goud werd xx Liefde

 

 

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!