Restoring of the DNA of the Bride

40 DAY BODY RESET PROGRAM

Condition:

40 DAY BODY RESET PROGRAM

Testimony:

40 DAY BODY RESET PROGRAM

 

Hallo Lechi. Hier is my getuienis. Ek het d 2e 40 dae detox gedoen. Amper opgegee so week in as gevolg v n vreeslike maagaandoening. Dit was beslis hoender wat af was. Ek was man down. Ek het met Chayil gepraat en sy het my aangemoedig om deur te druk. Hierd was vir my ook deel v n 40 dae vas. Sake wat ek voor d Here se voete neergelê het vir n deurbraak. Dit was my grootste motivering saam met d motivering dat my liggaam n tempel n huisvesting vir d Heilige Gees is en dat ek daar genesing nodig het. Ek het solank al gesoek na iets wat siel liggaam en gees gaan aanspreek. N Mens kry letterlik miljoene artikels en programme oor v d onderwerpe en nooit kon ek iets kry waar d waarheid met so “pure” hart aangebied word nie. Dit is net n bevestiging van jou roeping “to heal the nations”. Ek het n vel toestand n ekseem. Tydens d detox het my vel toestand verbeter is nog nie genees nie. Ek weet ek sal nog n paar detox sessies nodig hê want soos jy gesê het ouer mense gaan meer as een detox nodig hê agv jarelange se vergitiging v d liggaam en d media wat net belangstel in verkope met geen respek vir die nadelige gevolge wat dit in jou liggaam veroorsaak nie. Ek kon nie baie produkte gebruik nie maar het getrou elke dag my detox tee gedrink en skoon geeet. Omdat d baie water wat mens drink ook belangrik was het ek d living waters en druppels ook gebruik. Ek dink ek het so net onder d 10 kg verloor ek kon dit aan my klere agterkom ek het ook nie n spesiale skaal gehad nie maar my gewone badkamer skaaltjie het d storie vertel. Ek het ook fattyliver decease en n vergrote skildklier. Aan d einde v my detox het ek n sigbare verandering aan my keel opgemerk. Ek het my vriendinne gevra of ek my verbeel maar hulle het vir my gesê dat die knop in my keel wesenlik kleiner geword het. Ek het nooit my oë weer getoets nie maar ek kon d fynskrif v my bybel beter lees. Ek bly in n klein plattelandse dorpie. Mense keer my voor en vra wat het ek gedoen ek lyk so goed. Ek het hulle vertel v d 40 exodes experience ek glo dat d Here my ook gebruik het om mense n keuse te laat maak en om hulle te inspireer om siel liggaam en gees te restoreer en te herstel waarv d vyand by so baie gesteel het. Ek was ook mal oor d 22 dae Hebreuse letters reset. Ek ondersteun hierd program 100% en sien uit na d volgende detox in Januarie.

“En omdat julle glo, word ook julle deur die krag van God veilig bewaar vir die saligheid wat reeds gereed is om aan die einde van die tyd geopenbaar te word. Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ‘n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word. Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan. Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus.”
1 PETRUS 1:5-7 AFR83
https://bible.com/bible/6/1pe.1.5-7.AFR83

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!