Ons getuienis
Ek het al 11kg verloor en my man 16kg.
Dit is die eerste keer wat ek in so ‘n HOLISTIESE program deelgeneem het en ek is oortuig die sukses le in dit.
My liggaam voel gesonder as in 10 jaar
My siel is gevoed met waarheid en nuwe belief systems rondom kos en rondom God en myself,
My gedrag het verander in hoe ek kos benader
My gees het laat gaan van die vrees en gevoel van onveiligheid wat my laat oor-eet het in die eerste plek.
My boldness en confidence in my werk, passie en lewe is “revived”
Die wysheid en metode wat die program mee aangebied was is nie kennis uit die wereld nie.
Dit is ‘n getuienis van iemand wat opgestaan het in hul hemelse roeping en impak maak wat alle menslike maatstaf oortref.
This is true transformation and true impact.
Dankie Lechi dat jy opgestaan het in wie is en dat ons almal as “wittnesses” ook kan “empowered” wees!
Liefde
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.