
Met my God spring ek oor ‘n muur Christa van Rooyen
R280.00 Incl. VAT
★★★★★ Rated 0.1 out of 5
Met my God spring ek oor ‘n muur – Christa van Rooyen
Jesus het aan die kruis gesterf sodat jy genesing kan kry.
Hier is jou kans om die ” HOE” deel daarvan uit te vind.
Met my God spring ek oor ‘n muur is ’n woordgebaseerde handleiding tot genesing. Dit word aanbeveel vir die wat riglyne en geestelike sleutels soek vir die pad na genesing. Daar is al baie geskryf oor genesing, maar min boeke help jou om dit prakties vir jouself te kry deur wat Jesus vir ons aan die kruis bewerkstellig het.
In stock
- 100% Natural
- 100% Pure Essential Oils
- 100% Manufacturing Guarantee
- Share to social media